Welcome, visitor! [ Register | Login

About jannie myburgh

  • Member Since: May 3, 2016

Description

Ads / Latest items listed
DSC_0151 kleiner

Tafel roller – table roller – myburgh toeru...

Die soliede furkhyser wiele trap die stronke plat en beskerm dus die stroper bande. r7500 + vat.

DSC_0025 KLEIN

Slangbos roller – myburgh toerusting

Die roller breek die slangbos en skop van hulle se knolle uit die grond. r16500 + btw

Rolmoer

Tafel moer – table crusher – myburgh toerus...

Rolmoer op jou stroper tafel. – stalk beater on your harvester table. prys r75 000 + btw kontak jannie myburgh 0824170175

DSC_0151 kleiner

Tafel roller – table roller – myburgh toeru...

Die soliede furkhyser wiele trap die stronke plat en beskerm dus die stroper bande. r 7 500 + btw. kontak persoon: jannie myburgh 082 417 […]

Kunsmis stelsel – fertilizer system – mybur...

Maak jou 8 ry planter vol in onder 5 minute met 1 arbeider en ‘n 60 kw trekker. fill your 8 row planter in under […]

Paalslaner

Paalslaner – postdriver – myburgh toerustin...

Trekker forklift aanhegstuk. slaan stomp teerpale in die grond in. r 55 000 + btw. kontak: jannie myburgh 0824170175

DSC_0007

Cat f12 ratkas div en tandem wiele

Cat f12 ratkas div en tandem wiele. r18 000

DSC_0080

Tlb jackhammer

Tlb jackhammer r 40 000 + vat.

Padmaker 1

Padmaker – road builder – myburgh toerustin...

4 meter padmaker. sterk genoeg om ‘n pad te bou, en lank genoeg om die pad te skaaf. geen hidroilieka en baie maklik om te […]

16 Tol Kombinasie 1

Kantelbak – tipping bin – myburgh toerustin...

Gebruik die kantelbak soos ‘n asblik, en as hy vol is, tel hom met die forklift op en gooi hom uit in ‘n vragmotor. use […]

Draadspanner 1

Draadspanner – fencing machine – myburgh to...

Span 4 lyne doringdraad op ‘n slag. elke disc het ‘n ratstelsel in om die draad mee styf te trek. r30 000 + btw. put […]

Kleiner

7,5 meter belugtings roller – 7,5 meter aerating ...

Die trekkers en vee trap jou aangeplante weidnings vas. as dit reen dan loop al die reenwater weg, en daarmee saam die stikstof. ons penroller […]

Solid rubber roller

Soliede rubber roller – solid rubber roller ̵...

Gebruik die soliede rubber roller om die perfekte saadbed vir gras te maak. hy trap nie net die grond vas nie, maar maak dit ook […]

5 Krat vurk 2

5 krat vurk – 5 crate fork – myburgh toerus...

Trekker forklift aanhegstuk. gebruik die 5 krat vurk om groente of vrugte kratte uit die land uit te ry, 5 langs mekaar.vurk r 26 000 […]

Kontoermaker 1

Kontoer maker – contour maker – myburgh to...

Kontoermaker raam, jy gebruik jou dis se skottels om die kontoere mee te maak. raam r22000 + btw. ons doen die volledige een ook vir […]

Page 1 of 41 2 3 4
Posts / Recent blog posts

Sorry, no posts could be found.